Johannes 6:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+ Hebreërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+ Jakobus 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.
63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+
12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+
18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.