2 Korintiërs 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want al is die verdrukking kortstondig+ en lig, bewerk dit vir ons ’n heerlikheid wat van al hoe meer oortreffende gewig en ewig is;+ 2 Timoteus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+
17 Want al is die verdrukking kortstondig+ en lig, bewerk dit vir ons ’n heerlikheid wat van al hoe meer oortreffende gewig en ewig is;+
12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+