Matteus 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg. Romeine 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Gevolglik reken ek dat die lyding+ van die teenswoordige tyd niks is in vergelyking met die heerlikheid+ wat in ons geopenbaar sal word nie.
12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg.
18 Gevolglik reken ek dat die lyding+ van die teenswoordige tyd niks is in vergelyking met die heerlikheid+ wat in ons geopenbaar sal word nie.