14 En hy moet ’n heilige plek word;+ maar ’n steen om teen te stamp en ’n rots om oor te struikel+ vir die twee huise van Israel, ’n val en ’n strik vir die inwoners van Jerusalem.+
4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+