Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Geliefdes, ek skryf nie aan julle ’n nuwe gebod nie, maar ’n ou gebod+ wat julle van die begin af gehad het.+ Hierdie ou gebod is die woord wat julle gehoor het.

  • 1 Johannes 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat julle betref, laat wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly.+ As wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in eenheid+ met die Seun en in eenheid met die Vader bly.+

  • 1 Johannes 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want dít is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het,+ dat ons liefde vir mekaar moet hê;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel