Johannes 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Bly in eenheid met my, en ek in eenheid met julle.+ Net soos die loot nie vanself vrug kan dra tensy dit in die wingerdstok bly nie, so ook kan julle nie, tensy julle in eenheid met my bly.+
4 Bly in eenheid met my, en ek in eenheid met julle.+ Net soos die loot nie vanself vrug kan dra tensy dit in die wingerdstok bly nie, so ook kan julle nie, tensy julle in eenheid met my bly.+