Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Enigiemand wat onskuldig van hande en rein van hart is,+

      Wat My siel nie na blote waardeloosheid gevoer het nie,+

      En ook nie ’n valse eed afgelê het nie.+

  • Psalm 73:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 73 God is inderdaad goed vir Israel, vir dié wat rein van hart is.+

  • Spreuke 22:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie suiwerheid van hart liefhet+—weens die innemendheid van sy lippe sal die koning sy metgesel wees.+

  • Titus 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Alles is rein vir die reines.+ Maar vir die verontreinigdes+ en ongelowiges+ is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete+ is verontreinig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel