Johannes 8:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Hy wat uit God is, luister na die woorde van God.+ Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.”+ Johannes 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+
47 Hy wat uit God is, luister na die woorde van God.+ Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.”+
17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+