Johannes 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 deur middel van hom, was lewe,+ en die lewe was die lig+ van die mense. Johannes 6:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 Simon Petrus+ het hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons weggaan?+ U het woorde van die ewige lewe;+
68 Simon Petrus+ het hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons weggaan?+ U het woorde van die ewige lewe;+