9 Daarom is geregtigheid ver van ons af en haal regverdigheid ons nie in nie. Ons bly hoop op lig, maar kyk! duisternis; op ligglans, maar in voortdurende donkerheid het ons bly wandel.+
2 En as ek die gawe van profesie+ het en met al die heilige geheime+ en alle kennis+ vertroud is, en as ek al die geloof het sodat ek berge kan versit,+ maar geen liefde het nie, is ek niks.+