Johannes 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “As julle my liefhet, sal julle my gebooie bewaar;+ 1 Johannes 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar elkeen wat sy woord bewaar,+ waarlik, in hom is die liefde vir God tot volmaaktheid gebring.+ Hieraan weet ons dat ons in eenheid met hom is.+ 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
5 Maar elkeen wat sy woord bewaar,+ waarlik, in hom is die liefde vir God tot volmaaktheid gebring.+ Hieraan weet ons dat ons in eenheid met hom is.+
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+