Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê:

      “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+

      En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+

      Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+

      En saam met hom was heilige tienduisende,+

      Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+

  • Daniël 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 ’n Stroom vuur het gevloei en voor hom uitgegaan.+ Duisend duisende het hom bly dien,+ en tienduisend maal tienduisend het reg voor hom bly staan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is geopen.

  • Sagaria 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle sal beslis na die vallei van my berge vlug;+ want die vallei van die berge sal tot by Asel strek. En julle sal moet vlug, soos julle gevlug het weens die aardbewing in die dae van Ussiʹa, die koning van Juda.+ En Jehovah my God sal beslis kom+ en al die heiliges saam met hom.+

  • Hebreërs 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel