1 Korintiërs 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar as ek nou met julle in tale kom praat, broers, van watter nut sou ek dan vir julle wees tensy ek met ’n openbaring+ of met kennis+ of met ’n profesie of met ’n lering met julle praat? Galasiërs 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want ek het dit nie van ’n mens ontvang nie, en ek is dit ook nie geleer nie, behalwe deur middel van ’n openbaring deur Jesus Christus.+
6 Maar as ek nou met julle in tale kom praat, broers, van watter nut sou ek dan vir julle wees tensy ek met ’n openbaring+ of met kennis+ of met ’n profesie of met ’n lering met julle praat?
12 want ek het dit nie van ’n mens ontvang nie, en ek is dit ook nie geleer nie, behalwe deur middel van ’n openbaring deur Jesus Christus.+