18 Jy mag geen hoereloon+ of hondeprys+ in die huis van Jehovah jou God bring vir enige gelofte nie, want albei is vir Jehovah jou God iets verfoeiliks.
6 “Moenie wat heilig is, vir die honde gee nie,+ en moet ook nie julle pêrels voor die varke gooi nie, sodat hulle dit nie miskien onder hulle pote sal vertrap+ en omdraai en julle verskeur nie.