Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle het na Lot bly roep en vir hom gesê: “Waar is die manne wat vanaand by jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit sodat ons met hulle gemeenskap kan hê.”+

  • Romeine 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 en net so het ook die mans die natuurlike gebruik van die vrou laat vaar+ en hewig in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand, mans met mans,+ en onwelvoeglikheid+ bedryf en in hulleself die volle vergelding ontvang+ wat hulle vir hulle dwaling verdien het.+

  • 1 Timoteus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+

  • Openbaring 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel