Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe die kinders van Israel dit sien, het hulle vir mekaar begin sê: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het derhalwe vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle as voedsel gegee het.+

  • Eksodus 16:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En die huis van Israel het dit “manna” genoem. En dit was wit soos koljandersaad, en dit het soos plat heuningkoeke gesmaak.+

  • Psalm 78:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+

      En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+

  • Johannes 6:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het; as iemand van hierdie brood eet, sal hy vir ewig lewe; en in werklikheid is die brood wat ek sal gee, my vlees+ vir die lewe van die wêreld.”+

  • Hebreërs 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel