Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die volk het teen God+ en Moses bly praat:+ “Waarom het julle ons uit Egipte laat optrek om in die wildernis te sterf?+ Want daar is geen brood en geen water nie,+ en ons siel het ’n afsku gekry van die veragtelike brood.”+

  • Deuteronomium 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+

  • Josua 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het die manna die volgende dag opgehou, nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, en daar het nie meer manna vir die kinders van Israel gekom nie,+ en hulle het in daardie jaar van die opbrengs van die land Kanaän begin eet.+

  • Johannes 6:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Ons voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet, net soos daar geskrywe staan: ‘Hy het hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”+

  • Johannes 6:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 Dít is die brood wat uit die hemel neergedaal het. Dit is nie soos toe julle voorvaders geëet en tog gesterf het nie. Hy wat hom met hierdie brood voed, sal vir ewig lewe.”+

  • 1 Korintiërs 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en almal het dieselfde geestelike voedsel geëet,+

  • Hebreërs 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel