Romeine 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+ Openbaring 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ‘Ek ken jou verdrukking en armoede—maar jy is ryk+—en die lastering deur dié wat sê dat hulle Jode is,+ en dit tog nie is nie, maar ’n sinagoge van Satan+ is.
28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+
9 ‘Ek ken jou verdrukking en armoede—maar jy is ryk+—en die lastering deur dié wat sê dat hulle Jode is,+ en dit tog nie is nie, maar ’n sinagoge van Satan+ is.