15 Wat dié op die goeie grond betref, dit is hulle wat die woord, nadat hulle dit met ’n edel en goeie hart gehoor het,+ vashou en met volharding vrug dra.+
3 Ja, let noukeurig op die een wat sulke teëspraak+ deur sondaars teen hulle eie belange verduur het, sodat julle nie moeg word en in julle siel beswyk nie.+