2 Kronieke 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+ Romeine 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En nie net dit nie, maar laat ons ons verheug terwyl ons in verdrukkinge is,+ aangesien ons weet dat verdrukking volharding voortbring;+ Hebreërs 10:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want julle het volharding nodig,+ sodat julle, nadat julle die wil van God gedoen het,+ die vervulling van die belofte kan ontvang.+ 2 Petrus 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 by julle kennis selfbeheersing,+ by julle selfbeheersing volharding,+ by julle volharding godvrugtige toegewydheid,
7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+
3 En nie net dit nie, maar laat ons ons verheug terwyl ons in verdrukkinge is,+ aangesien ons weet dat verdrukking volharding voortbring;+
36 Want julle het volharding nodig,+ sodat julle, nadat julle die wil van God gedoen het,+ die vervulling van die belofte kan ontvang.+
6 by julle kennis selfbeheersing,+ by julle selfbeheersing volharding,+ by julle volharding godvrugtige toegewydheid,