8 En Eʹfraim bly sê: ‘Ek het inderdaad ryk geword;+ ek het vir my waardevolle dinge gevind.+ Wat al my geswoeg betref, hulle sal by my geen oortreding vind wat sonde is nie.’+
8 Julle is dus reeds versadig? Julle is dus reeds ryk?+ Julle het dus sonder ons as konings begin heers?+ En ek wens inderdaad dat julle as konings begin heers het, sodat ons ook saam met julle as konings kon heers.+