Eksodus 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie word.’+ Dít is die woorde wat jy vir die kinders van Israel moet sê.” Lukas 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+
6 En julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie word.’+ Dít is die woorde wat jy vir die kinders van Israel moet sê.”
29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+