5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+