Spreuke 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+ Esegiël 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wat hulle vellings betref, dié was so hoog dat hulle vrees veroorsaak het; en al vier se vellings was rondom vol oë.+ Esegiël 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle hele vlees en hulle rug en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was rondom vol oë.+ Al vier het hulle wiele gehad. Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
18 En wat hulle vellings betref, dié was so hoog dat hulle vrees veroorsaak het; en al vier se vellings was rondom vol oë.+
12 En hulle hele vlees en hulle rug en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was rondom vol oë.+ Al vier het hulle wiele gehad.
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+