Matteus 25:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
31 “Wanneer die Seun van die mens+ in sy heerlikheid kom, en al die engele saam met hom,+ dan sal hy op sy glorieryke troon gaan sit.+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+