Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+

  • Jeremia 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+

  • Daniël 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar teen die Here van die hemel het u u verhef,+ en hulle het selfs die houers van sy huis voor u gebring;+ en u en u edelmanne, u byvrouens en u ondergeskikte vrouens het daaruit wyn gedrink, en u het blote gode van silwer en van goud, koper, yster, hout en klip geloof,+ wat niks sien en niks hoor en niks weet nie;+ maar die God in wie se hand u asem is+ en aan wie al u weë behoort,+ het u nie verheerlik nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel