Esegiël 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan.
3 En hy het my daarheen gebring, en kyk! daar was ’n man. Sy voorkoms was soos die voorkoms van koper,+ en in sy hand was ’n vlastou en ’n meetriet,+ en hy het in die poort gestaan.