Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Weet julle nie dat julle God se tempel+ is en dat die gees van God in julle woon nie?+

  • 2 Korintiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+

  • Efesiërs 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 In eenheid met hom groei die hele gebou, wat harmonies saamgevoeg is,+ tot ’n heilige tempel vir Jehovah.+

  • 1 Petrus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+

  • 1 Petrus 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want dit is die vasgestelde tyd vir die oordeel om by die huis van God te begin.+ As dit dan nou eers by ons begin,+ wat sal die einde wees van dié wat nie aan die goeie nuus van God gehoorsaam is nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel