Jeremia 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarom, só het Jehovah, die God van die leërs, gesê: “Omdat julle dit sê, kyk, ek maak my woorde in jou mond ’n vuur,+ en hierdie volk sal stukke hout wees, en dit sal hulle beslis verteer.”+
14 Daarom, só het Jehovah, die God van die leërs, gesê: “Omdat julle dit sê, kyk, ek maak my woorde in jou mond ’n vuur,+ en hierdie volk sal stukke hout wees, en dit sal hulle beslis verteer.”+