Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Is my woord dan nie só, soos ’n vuur”,+ is die woord van Jehovah, “en soos ’n smeehamer wat die groot rots verbrysel nie?”+

  • Hosea 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarom sal ek hulle deur die profete moet neerkap;+ ek sal hulle deur die woorde van my mond moet doodmaak.+ En die oordele oor jou sal wees soos die lig wat te voorskyn kom.+

  • Openbaring 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En as iemand hulle kwaad wil aandoen, gaan vuur uit hulle mond uit en verteer hulle vyande;+ en as iemand hulle kwaad sal wil aandoen, moet hy op hierdie manier doodgemaak word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel