Openbaring 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, wees bly, o hemele en julle wat daarin woon!+ Wee+ die aarde en die see,+ want die Duiwel het na julle toe neergedaal en het groot toorn, omdat hy weet dat hy ’n kort tydjie het.”+
12 Daarom, wees bly, o hemele en julle wat daarin woon!+ Wee+ die aarde en die see,+ want die Duiwel het na julle toe neergedaal en het groot toorn, omdat hy weet dat hy ’n kort tydjie het.”+