Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+

  • Johannes 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Vader, met betrekking tot wat u my gegee het, wens ek dat waar ek is, hulle ook by my kan wees,+ sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat u my gegee het, omdat u my voor die grondlegging+ van die wêreld+ liefgehad het.

  • Judas 1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Judas, ’n slaaf van Jesus Christus, maar ’n broer van Jakobus,+ aan die geroepenes+ wat in gemeenskap met God die Vader+ bemin word en vir Jesus Christus bewaar+ word:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel