6 En daar was weer oorlog in Gat,+ toe daar ’n buitengewone groot man+ was wie se vingers en tone in sesse was, vier-en-twintig;+ en ook hy is vir die Refaïete gebore.+
3Koning Nebukadneʹsar het ’n beeld+ van goud gemaak, waarvan die hoogte sestig el en die breedte ses el was. Hy het dit in die vlakte Dura in die regsgebied van Babilon opgerig.+