23 En hy het die gegote see+ tien el van die een rand tot die ander rand gemaak, heeltemal rond; en dit was vyf el hoog, en ’n lyn van dertig el kon dit rondom omspan.+
39 Toe het hy vyf waentjies aan die regterkant van die huis en vyf aan die linkerkant van die huis gesit;+ en die see het hy aan die regterkant van die huis gesit, ooswaarts, teen die suide.+