Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jy moet ’n koperkom met sy kopervoetstuk maak, om in te was,+ en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+

  • Eksodus 38:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak, deur die spieëls te gebruik van die diensdoende vroue wat georganiseerde diens by die ingang van die tent van samekoms verrig het.+

  • 2 Konings 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

  • Jeremia 52:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat tot die huis van Jehovah behoort het en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en al die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel