22 En Josiʹa het sy aangesig nie van hom afgewend nie,+ maar hy het hom vermom+ om teen hom te veg en het nie na die woorde van Nego+ uit die mond van God geluister nie. Toe het hy gekom om in die valleivlakte van Megidʹdo+ te veg.
19 En ek het die wilde dier+ en die konings+ van die aarde en hulle leërs versamel gesien om die oorlog te voer+ teen die een wat op die perd sit+ en teen sy leër.