Daniël 5:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het Belʹsasar bevel gegee, en hulle het Daniël in purper geklee, met ’n goue ketting om sy nek; en hulle het aangaande hom aangekondig dat hy die derde heerser in die koninkryk sou word.+ Lukas 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Maar ’n sekere man was ryk,+ en hy het hom altyd in purper en linne geklee, en hy het van dag tot dag vrolik en in weelde gelewe.+
29 Toe het Belʹsasar bevel gegee, en hulle het Daniël in purper geklee, met ’n goue ketting om sy nek; en hulle het aangaande hom aangekondig dat hy die derde heerser in die koninkryk sou word.+
19 “Maar ’n sekere man was ryk,+ en hy het hom altyd in purper en linne geklee, en hy het van dag tot dag vrolik en in weelde gelewe.+