Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.

  • Daniël 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die koning het hard uitgeroep dat die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars ingebring moet word.+ Die koning het geantwoord en vir die wyse manne van Babilon gesê: “Enige mens wat hierdie skrif lees en die uitlegging daarvan aan my openbaar—in purper sal hy geklee word,+ met ’n goue ketting om sy nek, en as die derde in die koninkryk sal hy heers.”+

  • Daniël 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek het omtrent jou gehoor dat jy uitleggings kan verskaf+ en knope kan losmaak. As jy dan nou die skrif kan lees en die uitlegging daarvan aan my bekend kan maak—in purper sal jy geklee word, met ’n goue ketting om jou nek, en as die derde in die koninkryk sal jy heers.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel