Jesaja 47:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gaan sit stilswyend+ en kom in die duisternis,+ o dogter van die Galdeërs;+ want jy sal nie weer deur die mense Gebiedster+ van Koninkryke genoem word nie.+ Openbaring 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 met wie die konings van die aarde hoerery gepleeg het,+ terwyl dié wat die aarde bewoon, dronk gemaak is met die wyn van haar hoerery.”+
5 Gaan sit stilswyend+ en kom in die duisternis,+ o dogter van die Galdeërs;+ want jy sal nie weer deur die mense Gebiedster+ van Koninkryke genoem word nie.+
2 met wie die konings van die aarde hoerery gepleeg het,+ terwyl dié wat die aarde bewoon, dronk gemaak is met die wyn van haar hoerery.”+