Jeremia 51:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Ons wou Babilon gesond maak, maar hy het nie gesond geword nie. VERLAAT hom+ en laat ons elkeen na sy eie land gaan.+ Want sy oordeel het tot aan die hemel gereik, en dit is tot by die bewolkte lug verhef.+ 1 Timoteus 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+
9 “Ons wou Babilon gesond maak, maar hy het nie gesond geword nie. VERLAAT hom+ en laat ons elkeen na sy eie land gaan.+ Want sy oordeel het tot aan die hemel gereik, en dit is tot by die bewolkte lug verhef.+
24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+