Jesaja 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die vreugde van die tamboeryne is weg, die geraas van dié wat besonder uitgelate is, het opgehou, die vreugde van die harp is weg.+ Esegiël 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En ek sal die rumoer van jou sang laat ophou,+ en die geluid van jou harpe sal nie meer gehoor word nie.+
8 Die vreugde van die tamboeryne is weg, die geraas van dié wat besonder uitgelate is, het opgehou, die vreugde van die harp is weg.+
13 “‘En ek sal die rumoer van jou sang laat ophou,+ en die geluid van jou harpe sal nie meer gehoor word nie.+