Openbaring 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. En toe ek gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid+ voor die voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het.
8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. En toe ek gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid+ voor die voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het.