Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 39:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Sodra daar op die horing geblaas word, sê hy: Ha!

      En van ver af ruik hy die geveg,

      Die gebulder van hoofde en die oorlogskreet.+

  • Spreuke 21:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+

  • Jeremia 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het aandag geskenk,+ en ek het aanhou luister.+ Dit was nie reg soos hulle bly praat het nie. Niemand het berou gehad oor sy slegtheid+ en gesê: ‘Wat het ek gedoen?’ nie. Elkeen keer terug tot die gewilde weg,+ soos ’n perd wat in die geveg instorm.

  • Openbaring 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het gesien, en kyk! ’n wit perd;+ en die een wat daarop sit,+ het ’n boog gehad;+ en ’n kroon is vir hom gegee,+ en hy het uitgegaan om te oorwin+ en om sy oorwinning te voltooi.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel