18 Nadat Jakob van Paddan-Aram+ af gereis het, het hy veilig by die stad Sigem,+ in die land Kanaän,+ aangekom, en hy het sy kamp naby die stad opgeslaan. 19 Toe het hy ’n stuk van die veld waar hy sy tent opgeslaan het, vir 100 geldstukke gekoop by die seuns van Hemor, die pa van Sigem.+