Numeri 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe is die tabernakel afgebreek+ en het die seuns van Gerson+ en die seuns van Meraʹri,+ wat die tabernakel gedra het, vertrek. Numeri 10:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het die Kehatiete, wat die voorwerpe van die heiligdom gedra het,+ vertrek. Die tabernakel moes opgerig wees teen die tyd dat hulle by hulle bestemming aangekom het.
17 Toe is die tabernakel afgebreek+ en het die seuns van Gerson+ en die seuns van Meraʹri,+ wat die tabernakel gedra het, vertrek.
21 Toe het die Kehatiete, wat die voorwerpe van die heiligdom gedra het,+ vertrek. Die tabernakel moes opgerig wees teen die tyd dat hulle by hulle bestemming aangekom het.