1 Samuel 16:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het hy hom laat haal. Hy was ’n aantreklike jong man met ’n rooierige voorkoms en mooi oë.+ Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+
12 Toe het hy hom laat haal. Hy was ’n aantreklike jong man met ’n rooierige voorkoms en mooi oë.+ Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+