-
Eksodus 19:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Terwyl die geluid van die horing al hoe harder geword het, het Moses gepraat, en die stem van die ware God het hom geantwoord.
-
-
1 Konings 19:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Maar God het gesê: “Gaan uit en gaan staan op die berg voor Jehovah.” En Jehovah het verbygegaan,+ en ’n baie sterk wind het berge uitmekaargeskeur en groot rotse gebreek voor Jehovah,+ maar Jehovah was nie in die wind nie. Ná die wind was daar ’n aardbewing,+ maar Jehovah was nie in die aardbewing nie.
-