Psalm 37:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Die redding van die regverdiges kom van Jehovah.+ Hy is hulle vesting in moeilike tye.+ Psalm 68:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Mag Jehovah geloof word, wat elke dag ons vrag dra,+die ware God van ons redding. (Sela) Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+