6 en vir hom gesê: “As jy ’n seun van God is, spring af, want daar staan geskryf: ‘Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm’, en: ‘Hulle sal jou op hulle hande dra, sodat jy nie jou voet teen ’n klip stamp nie.’”+
10 want daar staan geskryf: ‘Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm’, 11 en: ‘Hulle sal jou op hulle hande dra, sodat jy nie jou voet teen ’n klip stamp nie.’”+