Psalm 91:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want hy sal sy engele beveel+om jou te beskerm oral waar jy gaan.+ 12 Hulle sal jou op hulle hande dra,+sodat jy nie jou voet teen ’n klip stamp nie.+
11 Want hy sal sy engele beveel+om jou te beskerm oral waar jy gaan.+ 12 Hulle sal jou op hulle hande dra,+sodat jy nie jou voet teen ’n klip stamp nie.+